WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

Cornrstreetsociety - Topics
Create Your Own App Store

* Cornrstreetsociety > Topics


Subject: pink grass (short story)
Replies: 0 Views: 360

ladyfluf 6.05.12 - 01:05am
Die gras is pienk en die maan is groen mens kry n vis ini see namens n galjoen galjoene gee vir mekaar soene al stink hul asems na vis en die haai het daar verby geswem en toe se die haai vir die galjoene : haai... En toe se die galjoene vir die hAai : haai haai swem in die see en jy daarby is twee. Toe kom die little mermaid daar an en se toe dat sy verlief is op die lion king maar sy het gisteraand vir shrek gevry en toe sien puss in boots hulle en toe gaan vertel hy vir prince charming en toe vertel cinderella dit vir peterpan. En toe het peterpan uit die kas uit geklim en toe somr al 7 vani dwergies gevry en toe was rooikappie sooo ongelukkig dat sy en jakkals somr getrou het al was sy actually wolf se vrou. Maar wat niemand weet nie is dat wolf se regte naam jacob is. *


* Reply
* Cornrstreetsociety Forum


Search:
topics replies


* Cornrstreetsociety

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store